Tagged: Accommodation

0

Cumming Gasteplaas: ‘n voelkyker paradys! / A bird watcher’s paradise!

Hierdie gasteplaas is so teen die Botswana grens wanneer jy daar uitkom sal jy by jouself wonder of jy nie erens verby ‘n grenspos moes ry nie! Cumming Gasteplaas is against the Botswana border. So close actually when you reach it you’ll start to wonder whether you should have gone through a border post somewhere! Cumming Gasteplaas het verskeie aantrekings, maar hul voelkyk geriewe is uit die boonste rakke! Daar is twee hydes waar mens lekker met jou koffie en kamera kan sit en voels kyk by ‘n dammetjie slegs 20 meter ver! Daar kom dikwels ander gaste behalwe voels...